Splinternuwe eboeke/New ebooks launched

Posted by Unknown Saturday, July 30, 2011 0 comments
Daar is nou twee splinternuwe e-boeke beskikbaar! Hierdie boeke kan aan jou ge-pos word en kan in die gerief van jou slaap- of sitkamer gelees word - selfs in jou kantoor!



"Faceboek Stories" - Hierdie oulike boek handel oor die lief en leed, moeilikheid en humor wat met Facebook gepaard gaan. Lees oor snaakse ervarings, rillers en selfs liefde op Facebook. Hierdie unieke boekie word teen R30.00 verkoop en kan direk oor die internet gekoop word.





"Skryf jou eie e-boek" - Hierdie handleiding sal jou die geheime leer oor hoe om jou eie e-boeke te skryf. E-boeke word nou vinnig baie populer en reeds duisende mense maak geld daaruit. Indien jy meer wil weet, kan ek hierdie e-boek gratis aan jou e-pos.






Two brand new e-books are now available online!

For more info (and more books), please visit www.ebooksforyou.co.za



Indien jy sou belangstel in een of albei van hierdie boeke, stuur gerus 'n e-pos aan eliinthecity@gmail.com!



Groete,

EA...



if you want me to post your photos/artwork/poem...send it to me! If I like it, I will gladly post it - if I like it. Yay!
TERIMA KASIH ATAS KUNJUNGAN SAUDARA
Judul: Splinternuwe eboeke/New ebooks launched
Ditulis oleh Unknown
Rating Blog 5 dari 5
Semoga artikel ini bermanfaat bagi saudara. Jika ingin mengutip, baik itu sebagian atau keseluruhan dari isi artikel ini harap menyertakan link dofollow ke http://sexiestcountry.blogspot.com/2011/07/splinternuwe-eboekenew-ebooks-launched.html. Terima kasih sudah singgah membaca artikel ini.

0 comments:

Post a Comment

Trik SEO Terbaru support Online Shop Baju Wanita - Original design by Bamz | Copyright of sexiest country.