coke showdown...

Posted by Unknown Monday, August 22, 2011 0 comments
Ek het verlede week die Van Coke Kartel show by Aandklas gaan kyk as deel van hulle "Haal asem Kwagga Toer". Zebra and Giraffe was eerste op die line-up en ek was nogal impressed - nie baie nie, maar genoeg dat ek hulle weer sal gaan kyk. Hulle het baie fans en veral die meisies gaan mal vir hulle. Hulle het 'n goeie show gegee. Ek het heeltyd gewonder hoekom hulle almal presies dieselfde lyk? Hulle dra almal dieselfde klere en het dieselfde haarstyle. Mmmmm..



Van Coke Kartel was beter. Hulle het opgedaag in mini-suits en het heel ordentlik gelyk. Ek dink ek sal nooit ophou om hulle live shows te gaan kyk nie. Hulle gee net 'n cool show. Ek was minder impressed met die crowd. Daar was 'n paar regte dik ouens wat heel voor bo almal uitgetroon het. En hulle het geweier om 'n voet te beweeg! Dit het gemaak dat die crowd met alle geweld gedruk en stamp en stoot het. Maar anyway, dis nou verby en dit was awsome!











I like! I like! Keep doing what you do, boys!



Cheers.

EliAngel



if you want me to post your photos/artwork/poem...send it to me! If I like it, I will gladly post it - if I like it. Yay!
TERIMA KASIH ATAS KUNJUNGAN SAUDARA
Judul: coke showdown...
Ditulis oleh Unknown
Rating Blog 5 dari 5
Semoga artikel ini bermanfaat bagi saudara. Jika ingin mengutip, baik itu sebagian atau keseluruhan dari isi artikel ini harap menyertakan link dofollow ke http://sexiestcountry.blogspot.com/2011/08/coke-showdown.html. Terima kasih sudah singgah membaca artikel ini.

0 comments:

Post a Comment

Trik SEO Terbaru support Online Shop Baju Wanita - Original design by Bamz | Copyright of sexiest country.