coke showdown...
Monday, August 22, 2011
0
comments

Ek het verlede week die Van Coke Kartel show by Aandklas gaan kyk as deel van hulle "Haal asem Kwagga Toer". Zebra and Giraffe was eerste op die line-up en ek was nogal impressed - nie baie nie, maar genoeg dat ek hulle weer sal gaan kyk. Hulle het baie fans en veral die meisies gaan mal vir hulle. Hulle het 'n goeie show gegee. Ek het heeltyd gewonder hoekom hulle almal presies dieselfde lyk? Hulle...
Baca Selengkapnya ....