Splinternuwe eboeke/New ebooks launched
Saturday, July 30, 2011
0
comments

Daar is nou twee splinternuwe e-boeke beskikbaar! Hierdie boeke kan aan jou ge-pos word en kan in die gerief van jou slaap- of sitkamer gelees word - selfs in jou kantoor!"Faceboek Stories" - Hierdie oulike boek handel oor die lief en leed, moeilikheid en humor wat met Facebook gepaard gaan. Lees oor snaakse ervarings, rillers en selfs liefde op Facebook. Hierdie unieke boekie word teen R30.00 verkoop...
Baca Selengkapnya ....